| Modulekode | MWT 311 |
| Kwalifikasie | Voorgraads |
| Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
| Module-inhoud | *Geslote – vereis departementele keuring Deel 1: Metodes en vaardighede in gemeenskapswerk Metodes en vaardighede vir die gemeenskapswerkproses in die praktyk in 'n ontwikkelingskonteks: identifisering van kapasiteit en behoeftes in gemeenskappe, gemeenskapsdeelname en betrokkenheid; mobilisering van gemeenskapsaksie; funksies en vaardighede van ’n gemeenskapsprojekbestuurder; projekbeplanning; gemeenskapsprojekproses. Deel 2: Maatskaplikewerkintervensie: Groep Intervensie met behandelingsgroepe met klem op die proses en vaardighede; gevorderde groepleierskap; teoretiese benaderings tot werk met groepe. |
| Modulekrediete | 30.00 |
| Programme | |
| Voorvereistes | MWT 210, 220, MWP 261 +DS |
| Kontaktyd | 1 besprekingsklas per week, 2 lesings per week |
| Onderrigtaal | Module word in Engels aangebied |
| Akademiese organisasie | Maatskaplike Werk en Krim |
| Aanbiedingstydperk | Semester 1 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App